Masthead header

Yearly Archives: 2010

Personal: Flying on a microlight for the first time! │ Mpumalanga Photographer

This post is a little bit overdue. The weekend before my trip to Cape Town my uncle asked me to photograph him flying in his microlight for a day and I even got to fly! He bought this yellow microlight and is a few hours short of getting his license and flying people around in it…

View more

Ellena van Tonder - Amazing Yolande, die foto’s is INCREDIBLE!!!!!

Lu-Zanne - Hey so freakin jaloers vriendin!! Baie cool, kan nie vir jou volgende post wag nie! Edit nou klaar! LOL

Martin - Hi, Lyk goed. Kanni wag dat ons LOSKOPDAM gaan doen ni. (M)

Flying over my hometown…. - www.yolandemarx.co.za »Yolande Marx Photography - Cape Town Wedding Photographer - [...] It’s a lot bigger than his first aeroplane which I photographed and you can have a look at here. I love flying, it’s so liberating! The landing in such a small plane freaks me a bit out but [...]

Wedding: Martin + Reáldi (Part 3) │ Mpumalanga Wedding Photographer

Hier is dit uiteindelik! Die laaste deel van Reáldi en Martin se troue Ek haat dit om foto’s van myself te post, maar nou ja… hier is een van die couple saam met hul fotograaf!

View more

JoJo - Pragtige foto’s en pragtige mense, WOW J:)

Brenda Mostert - Baie, baie mooi!!! Yolande, jy het jouself oortref!!!!! Dankie, dis regtig baie nice!

Mariaan Kruger - Baie mooi fotos !! Hou die meeste van die laaste 1.
Pa sou gese het : Well done, Girls !!!!
x x x

Wedding: Martin & Reáldi (Part 2) │ Mpumalanga Wedding Photographer

The wedding was held at La-di-da (Middelburg) and co-ordinated by Sanri. She did a fabulous job!! These two are seriously the cutest little girls on earth – Nadia & Kayla Needed some Handy Andy to clean the dress after the couple shoot En die troukar…? ‘n VOLKSWAGEN! Haha… my pa het seker lekker gelag in…

View more

Lu-Zanne - FREAKIN’ HEL my friendy ek is so trots om so ‘n amazing fotograaf vir ‘n vriendin te he!!! STUNNING EK JUBEL SOMMER.

Lu-Zanne - Waar is deel 3???

Admin - Hy kom! Sodra Mev. van Rooyen my so bietjie afgee sodat ek ‘n bietjie tyd kry vir edit!!

marina - pragtige foto’s Yolande. jy kan met reg trots wees op jou werk. jy het elke essensie van die hele dag vasgevang en dit voel amper asop ons ook daar was. dankie dat jy dit met ons deel. waar was die troue gehou? en waar het jy die “after” foto’s geneem. dit was waarlik die bruidspaar se dag!

Admin - Dankie! Die troue was by La-di-da. Dis so venue in Middelburg waar daar sommer ‘n kerkie ook op die perseel is. Maar Realdi en Martin het buite hom getrou. Die ‘after’ foto’s was eintlik die ‘before’ foto’s aangesien ons eers die couple foto’s geneem het voordat hulle getrou het. Dit was by Pienaardam.

Wedding: Martin + Reáldi (Part 1) │ Mpumalanga Wedding Photographer

Wow… I don’t really know how to begin this post. Today is my sister’s birthday and she’s spending it in her most favourite place on earth – Kruger Park. I’ve never not seen her on her birthday and it feels kind of weird but I know that she’s VERY happy being there on her honeymoon with…

View more

JoJo - Voorwaar pragtige mense op die wonderlike fotos – ek dink ek kort ‘n tissue, ;)
Realdi, jy het fantasties gelyk! Mag die Geluk altyd uit julle straal! Weereens geluk aan Realdi & Martin!
J:)

Annerine - Elke ma dink seker haar kinders se troue is die mooiste en beste ,maar hierdie foto’s spreek vanself dit was onverbeterlik. Julle twee se gesigte spreek boekdele. Yolande jy het n ongelooflike talent.

Rachi - Dis PRAGTIG! Baie geluk julle! x

Janine - WOW! Mal oor hoe jy dinge sien/doen, regtig stunning!

M & R - dankie landi, dis GREAT!

Adri - ADRI – STUNNING!!!

Brenda Mostert - Julle 2 -tjies het stunning gelyk. Die troue was pragtig, dankie vir alles. Hoop julle geniet nog die wegbreek. Gesels gou weer, baie liefde – Mossies