
Maryke is my 3rd cousin whose Matric Farewell I had the priviledge to photograph. My photography actually started with the first cousins’ shoot to tell you the truth. I really love shooting matric farewells. They much more fast paced than a wedding but the girls all look so radiant and they’re much more likely to throw you…









8 comments
Adri - STUNNING GIRL… JOU FOTOS IS SO MOOI
Lizelle Scheepers - Yolande, dankie die fotos is pragtig! Ons kan nie wag om die res te sien nie. Weereens dankie vir al jou moeite.
Janine - Jy mag maar Yolande! Sjoe, beautiful!!! Love, love, love dit!
Brenda Mostert - Baie mooi foft’s, mens kan sien jy het ‘n passie vir die soort ding. Hou so aan!!! Groete en liefde
Alice Potgieter - Maryke, my groot dogter’ jy het nog nooit so mooi gelyk nie, kan nie glo ek was nie self daar nie. Yolande dankie vir die pragtige foto’s wat jy geneem het sodat ek haar ook darem kon sien al is dit nou in die foto’s. Lief jou sussa.
Alice Potgieter - Maryke, my groot dogter, jy het fantasties mooi gelyk, ek kan nie glo ek was toe nie daar vir die groot een nie, het heeldag aan jou gedink. Yolande baie dankie vir die mooi foto’s wat jy geneem het dit het my darem die geleentheid gegee om te sien hoe mooi sy gelyk het. Alice
Earl - Love the last pic Yolande, stunning shot and pretty website aswell
Ryno - Bja pragtg