Monthly Archives: April 2011
.jpg)
The day is finally here! I know Barnie and Euline are extremely excited to see their wedding pictures but they have been so patient with me (thanx guys!). I just need to say that I have never seen a happier bride than Euline. She had the loveliest smile on her face throughout the entire day…
5 comments
Awsome
WOW!!!!!
Dis awesome!!!
Van jou beste wedding pics ever!
Die fotos is stunning!!!!! Om jou as fotograaf te kies was die beste besluit wat ek kon gemaak het, so baie dankie Yolandé!!! Kan nie wag om die res te sien nie
Euline se foto’s is stunning sy kon nie vir ‘n beter fotograaf gevra het nie!!Yolande stunning verby!
Dis is pragtig, stunning – ek het nie woorde nie. Euline en Barnie op hulle beste. Yolande jy gaan nog famous word.
.jpg)
I’m photographing Richie and Laura’s wedding on her parents’ farm in Groblersdal in October. We decided to do their engagement shoot there as well to scout some locations and we found a few gems! I loved every minute of this shoot! And these two are really such a nice, warm couple. I had this small…
4 comments
pragtig!
Sjoe Yolande…jou werk is asemrowend mooi!! En jou website is fabulous, mal daaroor! Die komposisie en editing van foto 219 met die baie blou lug is incredible!
Awesome fotos. Sjoe boeta, jy het darem ‘n beautiful vrou!!
See what you mean about a couple in love… great photos, loved those taken in the lands… good luck on The Day !
.jpg)
Long before I flew back in March for the two weddings in Mpumalanga, Lizelle told me that she wanted to do another shoot.. I’ve done their pregnancy shoot (see that here) and little Logan when he was only 4 weeks old (have a look here). This time he was even cuter than ever! With those…
4 comments
Hi Lizelle & Rocco, hy is te pragtig, regtig, ons sal hom opvreet, en Yolande dit is regtig beautiful foto’s.
baie oulik
Ag mamma… is hy nie te pragtig nie!!!
Yolande, jy mag maar.
hi, ek hoop jy kan my dalk help,ek is nuut in middelburg,en is opsoek na iemand wat my ‘n fotografie kursus kan bied,ek het al oral gesoek. Dalk weet jy waar ek kan gaa? Ken jy iemand wat klasse aanbied of weet jy van ‘n online kursus? Asb laat my weet,wil so graag,so gou as moontlik ook mooi fotos begin neem..
Groete
Sharon
.jpg)
This post might be a little unorthodox but I’ve always wanted to show everybody this special guy in my life.. His name is Zorba. I still remember the day I got him. We had been living in our first house for all my life (me and my sister’s) and on the day of my 14th…
2 comments
Yolande dit is werklik die mooiste fotos…ek kyk oor en oor en kani glo hy is al 11 nie, hy is so ‘n handome ou!! ek kan sien daar is groot groot liefde en band daar tussen julle twee, awesome shots, awesome karakter, nice images, soos ek se uit die hart, met liefde en respek, so so mooi, dankie dat jy dit met ons gedeel het…ek love jou sommer nog meer!!!
Dis pragtig Yolande!





3 comments
realdi - nice!
Euline - Die mooiste fotos van die wonderlikste dag in my lewe! Kan nie wag om van hulle te raam en in my huis op te sit nie. Dankie Yolandé!!
ADRI BOTMA - Die fotos in die mielielande is stunning!!