.jpg)
I am so happy to be able to call Simoné and Kobus my friends We kind of know each other for a long long time. Simoné and I attended the same primary and high school! But she was older than me (and much ‘cooler’ as well) so I was scared of her! lol Being a…





.jpg)
.jpg)
.jpg)
9 comments
simone - WOOOOOOW!!!!! EK LOVE DIT!!! Volgens my is jy een van die beste fotograwe in die land!!!! Baie dankie vir hieri groooot geskenk – eks sooo bly ek het jou leer ken, jys n awesome mens!!! (Ps I scared you when we were in school? Hahahahahaha dis moer funny!!! Pss jys £$%& cool!!!!) Thanx baie!!! Ons is MAL daaroor!!!
Nicolette - Oe ek stem saam!Yolande jou werk is die beste wat ek nog gesien het!Ek dink ons moet jou book vir ‘n 1 jaar wedding anniversary shoot!Baie mooi hoor!
Mariaan Kruger - Hallooo. Dis baie mooi fotos van Simone-hulle. Lekker Kaapse weer ne !!!
Lu-Zanne - Wooooweeeeee GORGEOUS, BEAUTIFUL MAGNIFICENT! Corny as it may be (ek erken dit, ten minste)die kiekies is amazing en hulle maak mens se hartjie warm as jy daarna kyk. Was definitief die vroëe en koue oggend werd.
Heathyr Huss - These are beautiful Yolande – the light was amazing!
Euline - Oooooohh!! Beautiful shoot by the most awesomest photographer
realdi - GREAT!!
Laura - These are beautiful Yolande!
Amanda Marinus - Hello daar Yolande – dankie vir die mooi foto’s wat jy van Kobus en Simone geneem het – dit is lekker om daarna te kyk. Dit is die 2de keer wat jy van iemand van ons gesin foto’s neem – albei kere n reuse sukses ……
Jy gaan dit nog ver bring – ons sal jou naam in goueletters sien ….