
Ek het Desré en Michael en hul seuntjie Aiden verlede jaar in Witbank ontmoet toe hulle my geboek het vir ‘n familie sessie. Ek was baie verbaas (en vreeslik bly!) toe Desré my vroeg hierdie jaar bel en vra dat ek hul troue in Hermanus moet kom afneem! Dit was heerlik om hulle vooraf al…






7 comments
dese snyman - Dit is sooooo mooi Yolande!! Stunning verby, jy het jouself oortref en ek is baie bly jy kon dit doen! nou kan ons nie wag vir die album nie!!!
realdi - dis great! pragtige blomme fotos!
Heather Steyn - So mooi nanatjies! Jou dekor shots is awesome – your new lens serves you well
claire nicola - wow, yolande…this is just so darned pretty. Looking forward to meeting you tonight:) x
Amelia - jou werk is awesome !
Catherine Mac - LOOOOVE THOSE DECOR SHOTS GIRL!
Aurea - The elevator photo is sweet!
I love this kind of wedding, especially the flowers! They are all so pretty!