Masthead header

Monthly Archives: November 2011

Dries + Marlise • Eureka • Cape Town

Dries en Marlise het so ‘n mooi dag gekies om op te trou! En ek moet net sê dat ek selde in my lewe al ‘n bruid gesien het wat so kalm was soos Marlise. Dit was heerlik om haar af te neem! Ek hoop julle twee het julle wittebrood in Knysna vreeslik geniet en dat…

View more

Nelani van Deventer - STUNNING, STUNNING STUNNING!!!! Jyt sowaar jouself oortref, ek love elke foto!! En dit was n grooot plesier :)

Heather Steyn - Baie mooi nana!!

claire nicola - I am such a fan of Yolande Marx Photography…what fantastic pictures! x

Melinda Rust - Asemrowend mooi! En julle straal van geluk. Dis ‘n pragtige herinnering van daardie pragtige dag.

Antoinette Pretorius - Dit is “awesome”. Dankie dat ons die dag in julle vreugde kon deel!! Oom Marius en Tannie Antoinette

Marlise Ehlers - Baie Baie Dankie Yolandé dit is so mooi! Ek is mal daaroor dankie dat jy ons groot dag sommer nog meer spesiaal gemaak het.

Erane Groenewald - Yolande,
Die foto’s is amazing! Dit is lekker vir my as make-up artist om my werk deur die lens van so n telentvolle mens te sien! Baie dankie!

Cheri-Leigh Erasmus - Pragtige foto’s! Marlise, jy was ‘n beeldskone bruid!

Carla-Marie du Randt - hehe my niggie jy was sooo pragtig…dankie weer dat ek die groot eer kon kry om een van jou strooi meisies te wees!! dit was waarlik een van die lekkerste weke van my lewe!! lief jou vir altyd en jou manlief ook

realdi - STUNNING TROUE!! Ek LOVE haar rok, ek LOVE die dekor, en ek LOVE die kleur! Geluk sesie… jy het alles pragtig vasgevang!

S.T.U.N.N.I.N.G.!!!

Die Coetzee’s • Middelburg

Hierdie outjie is al ‘n bekende op my blog! Toe ek onlangs in Middelburg was was dit weereens tyd om klein Logan af te neem. Alhoewel, as ek terugdink aan sy newborn foto’s is hy nie meer so klein nie! Maar hy is definitief pragtig! Geniet die foto’s! Met so ‘n mooi mamma, kan Logan…

View more