www.yolandemarx.co.za » Wedding Photographer Cape Town - Yolande Marx Photography

Masthead header
  • Hi there!

    Thanx for visiting my blog! I am a full-time wedding and portrait photographer. I'm based in the Western Cape but I travel to Gauteng and Mpumalanga frequently to capture weddings. If you like my style and would like me to photograph your special day or family, send me an email or complete my contact form!

    Hope to hear from you soon! xxx

Monthly Archives: January 2012

2nd Shooting: Schalk + Tharine

Ah.. what a privilege it was to be Christine Meintjes‘ second shooter at this wedding! It was a lot of fun. Thanx to Ian for coming along to carry all the heavy bags and hold reflector so that I could just shoot! hehe… I’m so lucky and blessed.

View more images

January 25, 2012 - 7:27 am

Heather Steyn - Sjoe dis mooi!! Mal oor jou b&ws!!

January 25, 2012 - 8:14 am

Christine Meintjes - So mooi Yolande!! Altyd lekker om saam met jou te werk! x

January 25, 2012 - 8:40 am

Carmen - Gorgeous fotografie – so ‘n awesome venue!!! En whoohoo vir die Christine Meintjies gig!!! :) x

January 25, 2012 - 9:09 am

Monica Dart - Love the last shot – very special! well done, lovely shoot.x

January 27, 2012 - 3:40 pm

Adri - Die fotos is ongelooflik mooi.

Werner + Francis, Long Table Restaurant

Sjoe, mooi mooi mooi bruid. Dis al waaraan ek dink wanneer ek Werner en Francis se troue onthou. Francis het so bietjie afgewyk van tradisie en die mooiste liggeel rok gekies! Francis, al maak dit jou skaam – jy was een van die mooiste bruide wat ek al afgeneem het. So baie dankie dat jy…

View more images

January 11, 2012 - 6:49 am

Heather Steyn - Wooooooow Yolande!! Dit is so mooi!! Ek love jou fotos van die reception sonder flash en die oomblike wat jy vasvevang het is amazing!! Well done nana xx

January 11, 2012 - 7:36 am

Francis - Wow Yolande, sjoe, dis mooier as wat ek kon droom! Jy is ‘n regte kunstenaar,jy gaan nog ver gaan!

January 11, 2012 - 7:40 am

Nicolette - Oee ‘n troue so na my hart!As ek ooit weer kon trou-sal dit so lyk!Dis werklik pragtig Yolande!Jy het die “sagtheid” van die bruid reg deur na die onthaal so mooi vasgevang!x

January 11, 2012 - 11:08 am

Anne-Mart - Verseker een van die mooiste troues waarby ek al was. Ongekunsteld van die bruid regdeur tot die dekor. Jy kon die storie vertel Yolande – komplimente! Geluk Fran en Werner (wie self baie handsome lyk!)

January 11, 2012 - 11:44 am

Yolandé - Jammer as dit lyk of ek van Werner vergeet het! Lol. Maar jy’s reg Anne-Mart hy hét verseker ook baie handsome gelyk!

January 11, 2012 - 11:46 am

Melanie Wessels - Stunning Yolande! Love jou werk

January 12, 2012 - 4:57 am

Carolina - Wow Yolande!!! ‘n mens kan nie net hierna kyk en nie iets sê nie. Dit is regtig sooo mooi!! En met reg die persoon wat gesê het dit is asof jy hulle storie so mooi vertel. Well done girl.

2nd Shooting: Jacques + Yolande

Ek was so bly toe DuWayne my gevra het om te assister by die troue van Yolande en Jacques Kotze. Yolande is self ‘n trou fotograaf hier in die Kaap (Yolande Snyders Photography) en haar troue was sooo mooi! En haar rok! Wow, ek is ‘n sucker vir enige iets lace, en die agterkant van…

View more images

January 16, 2012 - 7:43 am

Heather Steyn - Dit is fantasties!! Daardie foto van hulle in die kerk tussen die kerk banke is die mooiste en die een foto van Jacques wat jy verby die blare geneem het is so cool!!

January 17, 2012 - 12:21 pm

Yolande Snyders - Yolandé, jy het my sommer in trane op die warm Somersdag!!! Ongelooflik! Al die moments en hoe jy ons almal, presies soos ons is, was gevang het. Priceless en special. Baie dankie x

January 17, 2012 - 12:52 pm

Maritha Kotze - I am the very proud mom of Jacques and Yolande. You are an awesome couple. Jacques and Yolande, you are very special to me! Your photography skills is excellent! A job exeptionally well done. Maritha