Masthead header

Category Archives: Families

Rocco + Lizelle + Logan (Middelburg, Mpumalanga) │ Family Photographer

Long before I flew back in March for the two weddings in Mpumalanga, Lizelle told me that she wanted to do another shoot.. I’ve done their pregnancy shoot (see that here) and little Logan when he was only 4 weeks old (have a look here). This time he was even cuter than ever! With those…

View more

Yvette Enslin - Hi Lizelle & Rocco, hy is te pragtig, regtig, ons sal hom opvreet, en Yolande dit is regtig beautiful foto’s.

realdi - baie oulik

Nicky - Ag mamma… is hy nie te pragtig nie!!!
Yolande, jy mag maar.

sharon jansen van vuuren - hi, ek hoop jy kan my dalk help,ek is nuut in middelburg,en is opsoek na iemand wat my ‘n fotografie kursus kan bied,ek het al oral gesoek. Dalk weet jy waar ek kan gaa? Ken jy iemand wat klasse aanbied of weet jy van ‘n online kursus? Asb laat my weet,wil so graag,so gou as moontlik ook mooi fotos begin neem..
Groete
Sharon

Die Nieman Familie │ Cape Town Family Photographer

Toe Chantelle my so paar maande gelede gekontak het, was sy baie teleurgesteld dat ek Kaap toe getrek het! Sy het van my gehoor by een van my vorige kliënte en gelukkig vir haar was ek oor so rukkie op pad Mpumalanga toe. Dieselfde dag as my vlug terug huis toe het ons sommer so…

View more

Dawie, Chantelle & Puren - Yolande, soooo baie dankie! Die uur wat ons saam spandeer het was soveel fun… Dankie dat jy bereid was om ons so vinning te help die dag wat jy geland het, jy het nie eers tyd gehad vir ‘n behoorlike middag slapie of veel tyd met jou ma-hulle toe is ons op jou! Hulle het pragtig gekom, nogmals baie dankie vir al jou moeite en ons kan nie wag dat jy weer jou home town besoek! Ons sien uit na die res!!! xxx

Irma - Dawie en Chantelle, Puren is pragtig! Kan nie besluit op watter foto hy en julle die mooiste lyk nie! Al die fotos is stunning! Yolande het ‘n wonderlike talent.

Chrisna - Yolande dis PRAGTIG!!! Dankie dat jy hulle so mooi op kiekie vasgevang het…hulle is baie spesiaal en mens kan dit in jou foto’s sien!!

x

realdi - WOW! Dis stunning, werklik awesome! Dink dis my favourite family shoot so ver!

Mariaan Kruger - Hi Yolande. Vrekkit, ek het nog nie sulke mooi fotos gesien nie !!!
Gedink die Marinus familie s’n is mooi, maar die oortref !!!!!
Pragtige familie Dawie en Chantelle.
Is dit nou die nuwe kamera ?????
Lovies
Tani Mariaan
x x x

landie - Hi tannie! Baie dankie! Dis nog my selfde kamera :)