Ok.. here it is.. the post where my sister had her baby. I know of a few people who are still confused and don’t even know that I spent the past two months in Mpumalanga. It was all just so extremely crazy. If you want to hear the story, be patient – it’s a bit…



by Yolandé
12 comments
Heather Steyn - Die fotos is ongelooflik! Sjoe hy is so klein en oulik!! Geluk aunty nana
Sulene Wolmarans - ONGELOOFLIK MOOI! Jy het darem ‘n talent aan jou – shoe!!! EN klein Carlo is die mooiste ding
Leanne Evans - Oh he is gorgeous, you must be such a proud Aunty. Awesome pics, I love the bath time ones.
Euline - Ag my moeder, hierdie fotos is so pragtig en spesiaal Yolandê! Ek is so dankbaar dat klein Carlo nou gesond is, dit wys weereens net die krag en genesende hand van die Here, ek loof en prys Hom vir hierdie wonderwerk! Die lewe is so kosbaar, en ek is so bly hierdie kosbare lewe is gespaar
realdi - dit is so freaken, fabulous!! wonderlik en soooo cute!!! Dankie landie!!!!
Chantelle - Aah man! Hy is te pragtig vir woorde (en trane) ! Ek is di Here saam julle dankbaar, ons God is soooo GROOT! Pragtige fotos, ons sal ons 2de baba se geboorte mooi moet beplan, want ek soek ook sulke fotos!!! Kan ek jou dagboek vi di volgende jaar sien assebief…!
Audrey - Dis die mooiste ooiste fototjies!!!!!
Kan nie glo hys so piepklein nie!
Yolandé Marx - Haha! Ek moet nog eers ‘n 2013 dagboek koop Chantelle!
Michelle Koekemoer - Baie geluk aan die hele familie
Pragtige fotos Yolandè
Adri - Hy is soooo mooi. Jou fotos is pragtig.
Nicolette - Ag my moeder Yolande!Is hy nie die oulikste ou klein seuntjie nie!Die ou bekkie!-te pragtig..Sien nou sommer uit na ons kleintjie wat oppad is.Sal vir jou moet vra om sy fotokies te kom neem!
Audrey Watson - Hier is die link vir my page op fb
http://www.facebook.com/audsnendscreations